send link to app

Finweek Afrikaans Tydskrif


4.0 ( 1200 ratings )
Бізнесс Газети та журнали
Розробник: Zinio Pro
безкоштовно

Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.

Pryse vir subskripsies:

1 maand = ($7,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
2 maande subskripsie = ($15,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
3 maande subskripsie = ($23,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
6 maande subskripsie = ($49,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
1 jaar subskripsie = ($79,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.